Nataniël se wens vir die nuwe jaar

SARIE Januarie 2010

"Die lewe gaan sy gang, daar is nuwe geslagte op pad, jong lewens met hoop en nuwe moontlikhede, onskuld, tandlose glimlagte, blink oë en rooi wange. My lewe lyk tans soos ’n speelkamer, mag dit heeljaar aanhou en ook lank daarna." - Nataniël in sy nuutste Kaalkop-rubriek (Januarie 2010).   

Verwante artikels

Kommentaar