Nataniël vra: "Is ons bang of skaam vir onsself?"

SARIE Julie 2010

"Daar is min onder ons sonder ’n sleepsel. Ekself kan nie ’n gesprek voer sonder om elke twee minute oor my gewig te kla nie, ongeag van hoe swaar of lig ek op daardie stadium mag wees, ander weeklaag daagliks oor die misdaad, sommige daag orals op in die klere en kleure van ’n sportspan waarvan hulle nie deel is nie.

Is ons bang of skaam vir onsself?" - Nataniël in sy nuutste Kaalkop-rubriek (Julie-uitgawe vanaf 21 Junie te kry)

Verwante artikels

Kommentaar

Web Development by FormFunction