Natasha Sutherland oor vergifnis
"Vergifnis gee jou kans om jouself te leer ken. As jy verantwoordelikheid neem (waar jy kan) vir jou aandeel in 'n negatiewe situasie kan jy jou eie gedragspatrone wat nie konstruktief is nie, begin raaksien." - Natasha Sutherland in die Des-uitgawe van SARIE (nou te koop!)
Verwante artikels
-
Agter die skerms saam met Natasha Sutherland
SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 6
Al die foto's agter die skerms by Natasha Sutherland se voorbladsessie vir ons 2010 Kers-uitgawe. Fanie vertel
-
Natasha oor vergifnis
SARIE - Desember 2010
-
Natasha Sutherland daag jou uit om te gee
SARIE - Maart 2011
Natasha het na aanleiding van die boek, 29 Days of giving, begin met dié uitdaging. Die boek is geskryf deur Cami Walkers, wat aan veelvouldige sklerose ly, en wat ander inspireer omdat sy weet hoe moeilike omstandighede jou konstant negatief kan beïnvloed.
-
Natasha Sutherland kry 'n make over. Kyk hoe lyk sy nou!
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 54
In Julie 2010 twiet Natasha: "Bye bye long hair." En die SARIE-span het besluit dat ons daar moet wees wanneer haar lokke grond toe val. Só het die nuwe 'rock chick'-voorkoms stap-vir-stap gebeur.
-
Natasha Sutherland se nuwe kinderboek op pad
SARIE - Junie 2010
Natasha Sutherland se nuwe kinderboek, Green & Blue (Groen & Blou in Afrikaans), wat sy saam met haar ma, Kenlynn, geskryf het, verskyn in Junie, berig haar webtuiste www.natashasutherland.co.za.
-
Natasha Sutherland se pad na vergifnis - sy maak hart oop
SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 1
Soms raak ons só verstrengel in ons emosies en vrae oor vergifnis dat ons sukkel om vorentoe te beweeg.
















Kommentaar