Neem 'n blaaskans
Pas klaar met ’n werksessie en op pad na nog ’n vergadering? Hokaai, sit eers ’n bietjie agteroor – jy hoef nie daardie koppie tee staan-staan af te sluk nie. ’n Nuwe studie aan die Universiteit van New York wys ’n ruskans terwyl jy wakker is, is goed vir jou geheue, baie soos ’n goeie nagrus. Jou brein wil hê jy moet eers ander take uitskakel sodat hy nuwe inligting kan inneem.
*Bron: www.webmd.com
Verwante artikels
-
Konflik op kantoor –stry gerus!
SARIE - April 2008
In elke werkplek loop die gemoedere soms hoog. Dis nie noodwendig negatief nie. Jy moet konflik net reg hanteer
-
Ruik jouself gesond
SARIE - Julie 2007
Laventel, frangipani . . . in elke geur skuil ’n sielkundige, ’n spa, ’n seevakansie en ’n natuurlike geneesheer
















Kommentaar