Nerine Pienaar, François se vrou
Foto’s: Nick Aldridge Galery
"Daar is nie by ons die motto van 'ken jou plek in die huwelik' nie. Ek is verantwoordelik vir die huishouding en bestuur dit. François help my met die dissipline van die kinders. Omdat hy heelwat weg is vanweë sy werk as provinsiale voorsitter en hoof van borgskappe van FNB in die Wes-Kaap, is ek baie op my eie met die seuns. Dan moet ek sorg dat dinge vlot verloop." - Nerine Pienaar, François se vrou. Lees die volledige onderhoud met Nerine Pienaar
**In jou Februarie-uitgawe van SARIE sê die manne hoe húlle ideale trouvrou lyk. Wat sê jy?
Verwante artikels
-
18 dinge wat 'n ma haar seun oor vroue moet leer
SARIE - Oktober 2009
-
Nerine Pienaar: Getroud met 'n wenner (Deel I)
SARIE Januarie 2010
Ons herleef dit nou in 'n Hollywoodfliek: Madiba, François Pienaar en die Wêreldbeker-oorwinning van 1995. Nerine, François se vrou, as deel van dié wen-span
-
Vroue is soos koffie
SARIE - November 2009
















Kommentaar