Dit laat jou dink

Nicholis Louw in jou nuutste SARIE

“Ek wil geld maak, want ek wil karre koop en eendag vir my vrou en kinders kan sorg. Ek’t besluit om kommersieel te wees, dis hoekom ek pop-rock sing en nie suiwer rock, my groot liefde, nie. Ek het ‘n manier gekry om sukses en geluk bymekaar te bring.”

- Nicholis Louw in die Oktober-uitgawe van SARIE, Maandag 14 September te koop.

Lees ook wat hy oor hom en Robbie Klay se soortgelyke ringe te sê het …