credit_andree_frates_
Dit laat jou dink

Nico Panagio

“Ek’s my lewe lank een vir uitdagings, maar weet ook dat dit nie veel beteken as wat jy doen nié ‘n positiewe impak het nie. Race4change is ‘n platform waar jy juis nie net teen ander mededingers deelneem nie, maar jy ook die lewe vir iemand anders makliker maak. Dis daardie warm, fuzzy feeling wat my sal laat aanhou wanneer ek wonder hoekom ek hoegenaamd ingestem het om die Argus te ry!” – Nico Panagio, akteur wat Sondag in Kaapstad fietstrap vir die Compassionate Life Foundation.


** Raai wie gaan nóg sweet vir ‘n goeie doel?
Colin Moss, Michael Mol, Annie Malan, Francois Pienaar en Ryan O’Connor. Óók SARIE se kos-assistent, Lynnae Janse van Rensburg.

Colin MossMichael MolLynnae Janse van Rensburg

 

* Klik hier vir meer inligting