SARIE Voorbladgesig-finalis vertel: ‘Ek het besef ek is genoeg en uniek!’
Tania, ’n dapper enkelma, se lewensverhaal is roerend . . . Sy kies vergifnis en leef voluit, sodat sy haar vyfjarige dogtertjie, Anya, en ander kan inspireer.