Om te vergewe ná verkragting
"Om heel te word en te vergewe is 'n moeilike, tydrowende, slegte pad, 'n proses waarin almal rondom jou tonne geduld, liefde en begrip met jou moet hê. Dit voel soms soos een tree vorentoe en twee tree terug, maar net jy self wat met die hulp van Bo die wilsbesluit kan neem en die pad kan stap. Alleen." - Elsabet Louw, 'n gemeentebestuurder van Bloemfontein, wat een Woensdagmiddag helder oordag in die vrouetoilet by 'n winkelsentrum verkrag is.
Lees meer oor Elsabet se pad na vergifnis in die April-uitgawe van SARIE.
Verwante artikels
-
Hoe vergewe ’n mens ná 'n affair?
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 2
-
Michélle van Breda: Om te vergewe
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 1
-
Om te vergewe
SARIE - April 2010
Dis seker een van die grootste uitdagings - vergifnis vir iemand wat jou kwaad aangedoen het. Maar as jy dit regkry, is jy die wenner
-
Springbok Schalk Burger se suster, René, oor haar skok-verhaal
SARIE - Junie 2010
-
Springbok Schalk se suster Rene: "Ek's nie 'n slagoffer"
SARIE - Junie 2010
Haar lewe is weer heel, vertel René Burger ná haar skok-onthulling dat sy ontvoer en verkrag is
















Kommentaar