Oor sepies se sedes
"Ons (sepies) is nie 'n advertensie vir 'n perfekte samelewing nie, maar ons kan gesprek stimuleer." – Mitzi Booysen, Binnelanders se hoofskrywer
Lees in jou Januarie-uitgawe oor presies wat onder die borrels van TV-sepies aangaan. Hulle vermaak nie net nie, maar leer ons ook lewenslesse.
Verwante artikels
-
Elsabé Daneel (Linda Jordaan in 7de Laan) kyk na binne
SARIE - Oktober 2009
Elsabé Daneel is tans te sien as Linda, Tim Jordaan se "modelvrou", in 7de Laan. En in September het sy die titelrol vertolk in Die ryk weduwee by die Aardklop-kunstefees. Sy kyk na binne
-
Is Cherel van Isidingo groot geld betaal om terug te gaan?
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 1
Saam met die nuus dat Michelle Botes teruggaan Isidingo toe, het allerhande gerugte kop uitgesteek.
-
Kitte van Binnelanders (Jürgen Hellberg) oor sy toekoms, snaaksste oomblik en gunstelinge
SARIE - November 2009
-
Lindie Stander (Elise in 'Binnelanders') se lewensreëls
Die gewilde aktrise Lindie Stander het stil-stil verloof geraak aan die vrou wat “binne vyf minute my voete onder my uitgeslaan het”. Hier deel sy haar lewensreëls.
-
Wat jy nie van Zane Meas (Neville Meintjies van 7de Laan) geweet het nie
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 3
















Kommentaar