Penélope Cruz oor familie
"Ek wil verseker eendag 'n gesin hê. Ek glo in liefde en familie. Alhoewel, nie noodwendig in die huwelik nie. Ek dink jy kan gelukkig saam met jou maat wees al is julle nie getroud nie." - Penélope Cruz in die April-uitgawe van SARIE.
Verwante artikels
-
Eksklusief: Nicole Kidman praat met sarie.com
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 1
Sy's weer in 'n musiekblyspel wat beloof om 'n lokettreffer te wees. In Nine speel sy teenoor nog groot name soos Penélope Cruz, Sophia Loren, Judi Dench, Marion Cotillard en Kate Hudson. Sy vertel meer oor haar lewe Keith en Sunday Rose.
-
Eksklusief: sarie.com gesels met Sarah Jessica Parker
-
Penélope Cruz is ’n ma!
SARIE - Januarie 2011 | Kommentaar: 1
Penélope Cruz se eerste baba is gister (Dinsdag 25 Jan) gebore. Die Spaanse koerant El País berig dat sy in Los Angeles in die Cedars-Sinai-hospitaal die baba in die wêreld gebring het.
-
Penelopé Cruz kry haar ster in die Walk of Fame
Honderde kunstenaars is al so vereer, en die 2 436ste ster gaan aan Penelopé Cruz.
-
Penélope Cruz trou
SARIE Julie 2010
Die nuus is pas uit! Die pragtige Spaanse aktrise, Penélope Cruz (36), en haar liefde, mede-Spanjaard en akteur Javier Bardem (41), is stil-stil by 'n vriend se huis in die Bahamas getroud.
-
Sarah Jessica se nuwe Sex and the City-parfuum
SARIE Maart 2010
















Kommentaar