Peter Veldsman

"Dis wonderlik om te weet ons Nasionale Tert word steeds gebak." – Peter Veldsman, oud-SARIE-kosredakteur, koskenner en beoordelaar van SARIE KOS se melktert-wedstryd. Van oral oor die land het lesers van hulle laat hoor met melktert-resepte wat die...

"Dis wonderlik om te weet ons Nasionale Tert word steeds gebak." – Peter Veldsman, oud-SARIE-kosredakteur, koskenner en beoordelaar van SARIE KOS se melktert-wedstryd.

Van oral oor die land het lesers van hulle laat hoor met melktert-resepte wat die mond laat water. Inskrywings het ingestroom van plekke met lekkerlees-name soos Keimoes, Griekwastad, Mokopane, Bultfontein en Goedverwacht. Selfs uit Miami in die VSA!

 

**Hou SARIE.com dop vir spesiale agter-die-skerms-foto's van die melktert-wedstryd, asook die wenresep en resepte van die naaswenners.

Verwante artikels

  • Peter Veldsman blog: "In die sop"

    Peter Veldsman blog: "In die sop"

    SARIE Julie 2010

    Gegroet, liewe blog-lesers! In Sarie Kos Winter 2010 is 'n foto van drie geslagte kosredakteurs van die tydskrif: Die aantreklike jong Herman, Barbara en die uwe. En 'n klompie geregte uit my kombuis.

Web Development by FormFunction