Dit laat jou dink

Red só jou huwelik

“Hersien jul verwagtinge, erken dit wat seermaak, beoefen saam stokperdjies, trou weer …” – Elise Beeby, sielkundige en hipnoterapeut van Johannesburg gee ‘n paar wenke.

Dit voel asof jy en jou maat verby mekaar leef en jy wonder of jy nie maar jou goed moet vat en loop nie. Bly of skei? Kenners gee raad in die Augustus-uitgawe van SARIE, nóú te koop.