Reuben Riffel oor Kerskos
"Ek hoop Suid-Afrikaners kan hulself meer uitleef in hul koskulture. Ons moet koebaai sê aan al daardie tradistionele winter-Kersgeregte soos gestopte kalkoen, Brusselse spruite en kersiesouse en eerder lekker somergeregte berei. Lig en gesond. Ek wens dat my eie groentetuis betyds vir Kersfees sal lewer dat my groot skrophoender en kwartels met duiwe (wat ek uit Robertson bestel het) almal sal bly maak. En ek hoop dat ons wat hét sal uitdeel aan dié wat nié het nie, sodat ons die Kersvreugde sal versprei." - Sjef Reuben Riffel van Franschhoek
Verwante artikels
-
Os du Randt se geur van Kersfees
SARIE - Desember 2009
-
Reuben Riffel sit die SA in VSA
SARIE - April 2011 | Kommentaar: 1
Hierdie Kaapse sjef maak ons opgewonde as hy op The Martha Stewart Show en The Today Show in Amerika Suid-Afrikaans kook, soos onlangs.
-
Robbie Wessels se geur van Kersfees
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 2
-
Roer!-resepte nou op sarie.com
SARIE - September 2009 | Kommentaar: 15
Jy ken vir Tammy-Anne Fortuin, en jy weet hoe jolig dit soms in bekendes se kombuise gaan as die Roer!-kameras daar 'n draai gaan maak.
-
Sjef Reuben Riffel se Kaapse frikkadelle met jogurt, tamarinde en sultanas
Die nuwe animasie-fliek, Cloudy with a Chance of Meatballs, het sjef Reuben Riffel só geïnspireer dat hy hierdie resep eksklusief met sarie.com-gebruikers wil deel
-
SMS-diens bring SARIE-resepte na jou selfoon!
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 6
Jou SARIE tuis vergeet en nou wil jy bestanddele koop of 'n resep volg? Gebruik ons gerieflike nuwe SMS-diens en die resep kom na jou selfoon toe! Hier's die spesiale resep-kodes:
















Kommentaar