Riaan Cruywagen onthou sy troudag
Foto’s: verskaf Galery
Riaan Cruywagen, nuusleser, en Riana, tuisteskepper
"Ons troue, op Saterdag, 24 Julie 1971 in die Gereformeerde Kerk Randburg, was vir my ouers 'n emosionele belewenis. Riana is in my suster Christien se trourok getroud. Christien is in September 1969 'n week voor haar troue in 'n motorongeluk dood. Sy was net 21. Die onthaal was by die Leeukop-gevangenis en daar was sowat 450 gaste.
"Stel jou voor wat dit vandag sou kos! Ons het presies 'n week later na Nederland vertrek waar ek as omroeper by die destydse Afrikaanse Diens van Radio Nederland Wêreldomroep gaan werk het. Dit was 'n drie jaar lange wittebrood waartydens ons Europa platgery het."
Verwante artikels
-
'n Troubelofte op Tonga-eiland
-
Eerste kykie: Riaan Cruywagen se boek-omslag
SARIE Maart 2012 | Kommentaar: 4
Só lyk die lang verwagte outobiografie van veteraan-nuusleser en TV-legende Riaan Cruywagen. Wat's Nuus, die titel van Cruywagen se boek, word op 2 April 2012 bekend gestel.
-
Janine Habana oor styl, getroud wees
SARIE Januarie 2010
Janine Habana, vrou van die Springbok-rugbyvleuel Bryan, is verlede week deur mode-ontwerper Simon Rademan aangewys as een van Suid-Afrika se besgeklede vroue. Marguerite van Wyk het met haar gesels. . .
-
Ons glansmense wys hulle troufoto's
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 3
Van ons glansmense dink terug aan hul troudag met vriende, nuwe skoonouers en vlinders op die maag – en ja, ’n paar blapse. Bekendes soos Marius Weyers, Fourie du Preez en die menslike 'ysbeer', Lewis Pugh, wys hulle foto's
-
Riaan Cruywagen: 35 jaar al op die kassie!
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 5
Hy is bekend vir sy knipoog elke aand wanneer hy die nuus afsluit. In elkeen van ons huise en op ons televisies het hy al deel geword van die familie en deel van ons roetine.
-
Wenke vir troufoto's
Troufoto’s vertel vir altyd jul heel mooiste storie. Sorg dat jou fotograaf die héél mooiste foto’s neem
-
Wie se troufoto is dit?
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 9
















Kommentaar