Robbie Wessels: Lewe ná Leeuloop

SARIE September 2010

"Ek het skoolsokkies gelaaik. Daar was mos ouens op skool wat goed kon los dans en rave. Ek was nogal nie só nie. Ek was te skaam om los te dans. Ek kon goed langarm, vandag nog," sê Robbie Wessels oor sy jongdae.

Kry nie September SARIE en lees waarmee Robbie homself die afgelope paar maande besig gehou het.

Verwante artikels

Kommentaar

  • Wat'n absolute nederige mens is hy nie! Alle sterkte vir die pad vorentoe en hoop om gou weer 'n nuwe CD op die rakke te sien!

    26ste Aug. 2010, 10:41

Web Development by FormFunction