robbie7
Dit laat jou dink

Robbie Wessels: Lewe ná Leeuloop

“Ek het skoolsokkies gelaaik. Daar was mos ouens op skool wat goed kon los dans en rave. Ek was nogal nie só nie. Ek was te skaam om los te dans. Ek kon goed langarm, vandag nog,” sê Robbie Wessels oor sy jongdae.

Kry nie September SARIE en lees waarmee Robbie homself die afgelope paar maande besig gehou het.

  • Ronel

    Wat’n absolute nederige mens is hy nie! Alle sterkte vir die pad vorentoe en hoop om gou weer ‘n nuwe CD op die rakke te sien!