Roxy Louw - so oorwin ek stres

Deur Riette Rust, SARIE - Junie 2010

Roxy Louw - so oorwin ek stres Foto’s: Nick Aldridge Galery

"Ek lag baie. Ek glo in balans - fisiek, verstandelik en geestelik - om stres teen te werk. Ek skilder graag, sauna gereeld of speel met my honde. 'n Massering is vir my pure bederf. Slaap is belangrik; ek slaap minstens agt uur per nag. 'n Kamille-kers is een van my gunstelinge. Ek draf in die gimnasium, swem, dans en lag baie." - Roxy Louw, professionele branderplankryer en model.

Verwante artikels

Kommentaar

Web Development by FormFunction