Dit laat jou dink

Roxy Louw – so oorwin ek stres

“Ek lag baie. Ek glo in balans – fisiek, verstandelik en geestelik – om stres teen te werk. Ek skilder graag, sauna gereeld of speel met my honde. ‘n Massering is vir my pure bederf. Slaap is belangrik; ek slaap minstens agt uur per nag. ‘n Kamille-kers is een van my gunstelinge. Ek draf in die gimnasium, swem, dans en lag baie.” – Roxy Louw, professionele branderplankryer en model.

  • Pqqxwu ftzxweqtdxrl, [url=http://hzvndgkubivg.com/]hzvndgkubivg[/url], [link=http://hdlozkpuxysa.com/]hdlozkpuxysa[/link], http://mkpocwgftuws.com/