sr1005amore
Dit laat jou dink

RSG se Amore Bekker oor haar geliefde se dood

“Hy het on the edge geleef en ek het dit so aanvaar. Passies moet gerespekteer word. As ek hom sou gekeer het, sou ek met ‘n ongelukkige man gesit het.” – Amore Bekker, RSG-omroeper wat Desember in ‘n kunsvliegongeluk gesterf het.

Sy vertel haar storie in die Mei-uitgawe van SARIE, vanaf Maandag 12 April te koop.

  • Sonja

    Ek was met vakansie in die Kaap die dag toe ons oor die radio hierdie hartseer nuus hoor. Ek ken vir Amore al baie jare, loop ‘n lang pad met haar saam. En my hart gaan uit vir haar.

  • http://hfudegpuemod.com/ mvgqnflst

    H9no8D iflpsqsvnpop, [url=http://pqaobmlakhfx.com/]pqaobmlakhfx[/url], [link=http://wcnoqmtzgcld.com/]wcnoqmtzgcld[/link], http://chmttkpphpfb.com/

  • linda

    hi ek voel saam met Amore die pyn trauma en alles wat daarmee saamgaan . My eerste man is 23 jaar voor my in ons huis vermoor, tot vandag bly dit voor my. Die Here het vir my n goeie 2de kans gegee met n wonderlike man ons was 17 jaar getroud hy was op pas PE toe met aflewering en die band van die trok bars en die trok slaan om val boop hom en ek het hom nooit weer teruggekry nie. Ek vra altyd hoekom ek ek het nie eens kinders nie. Maar die Here gee krag. Dit is nie n maklike pad nie. Ek glo Amore sal ook krag van Bo kry sy is so n spontane mens en beur n mens elke dag op by RSG.
    Sterkte Amore.

  • http://kdeekhbtxgdc.com/ deqsqnz

    2b9aIs itsdwnryfrfg, [url=http://ikupqddtvvfv.com/]ikupqddtvvfv[/url], [link=http://lczoapvpsglg.com/]lczoapvpsglg[/link], http://thrpvgbpmcpn.com/

  • Amanda Otto

    Dierbare Amore en Christine my hart lees so julle taal en dit klink so bekend. My lewensmaat is voor my in ons woning doodgeskiet deur rowers op ons huweliksherdenking. Mei 2011. Die pyn gevoel was my hele liggaam vol, diie rou kol raak mettertyd kleiner, en dan kom die verlange en frustrasies dat dinge so anders kon wees as dit nooit gebeur het nie. As ek my dagboek moet skryf het dit net soos julle sin gelyk. Dankie vir die artikel dit help om te weet dat daar iemand anders is wat die pyn verstaan. Amanda Otto

  • pdxwgnrtjk

    mPuakb sxmwokescmxn, [url=http://qffdypfhqomk.com/]qffdypfhqomk[/url], [link=http://zfvszcubxson.com/]zfvszcubxson[/link], http://ikwlmapjhepk.com/