Ruik lekker, voel sexy!
Foto’s: Phyllis Green Galery
As jy sexy voel, is jy sexy. Jou parfuum moet net jou gevoel daarvan versterk, dit moet optree soos 'n magneet vir jou begeertes. - Helen Arend
Verwante artikels
-
Dave Pepler se 12 parfuums vir Kersfees - ...en ‘n patrys in ‘n peerboom?
SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 1
Ek word skoon naar as ek winkel toe gaan. Is dit regtig nodig om teen mid-November al te hoor van Rudolph se rooi bokneus of soene onder takkies voëlent?
-
Eat Pray Love–parfuum!
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 1
As mense nóú van Eat, Pray, Love praat, moet daar gevra word: “Die boek, die rolprent of die parfuum?”
-
Heidi Klum se skitter-parfuum
SARIE - Januarie 2011
Heidi Klum is bekend op meer as een gebied op die mode-front ... Nie net is sy die aanbieder van The Project Runway nie, maar sy is ook een van die wêreld se bekendste modelle en mode-ontwerpers.
-
Lekker parfuum vir die manne
SARIE - Januarie 2011
Bekoor die man in jou lewe met dié geure.
-
Matthew McConaughey gesig van nuwe mansparfuum
SARIE September 2010
Matthew McConaughey leen sy gesig vir Dolce & Gabbana.
-
Parfuumflieks
SARIE September 2010
Parfuum-advertensies word al hoe meer soos fliekproduksies benader – en hoe dan anders as wêreldbekende regisseurs verantwoordelik is vir die skep van die produksies.
















Kommentaar