graur_razvan_ionut_freedigitalimages.net
Dit laat jou dink

Sake van die hart

62% van Suid-Afrikaners wat in 2010 positief vir hoë cholesterol getoets is, was vroue – Flora Test The Nation-bewusmakingsveldtog

12% van Suid-Afrikaners het cholesterol vlakke het tussen 2009 en 2010 gestyg. – Flore-veldtog.

Die grootste oorsaak van sterftes onder vroue van 35 en ouer, is hartsiektes  – volgens HSFSA

Wêreldwyd sterf 6 keer meer vroue aan hartaanvalle as aan borskanker.

Hoe geson is jou hart?

Lees meer op bl. 174 van jou April-uitgawe van SARIE.