sr0907sesvroue2
Dit laat jou dink

Sandra Prinsloo

“Ek het op 60 ophou ouer word. Ek voel 40, dalk omdat ek my jonk gedra, gesond eet en oefen. Dit voel nie asof daar iets is wat ek nié meer kan doen nie. Ek ry met ‘n kano in die see, doen elke oggend my aërobiese oefeninge en stap met my honde op die strand. Ek kan seker nou makliker ‘n ligament verrek!” – Sandra Prinsloo, aktrise.

In jou nuutste SARIE, vanaf 8 Junie te koop

Hoor wat vyf ander bekende SA vroue te sê het oor die lekker van die jare in hul 10’s tot hul 60’s.

  • Gwen

    Ek wil graag die kontak nommer van die agent vir dié Naaimasjien show verkry asb.

  • Magriet v.d. Merwe

    Ek wil graag die kontaknommer van die agent vir die Naaimasjien verkry vir ‘n optrede hier in Saldanha – Weskus asb.

  • Maryke van SARIE

    Hi Magriet
    Ek sal die kontakdetails sommer direk vir jou e-pos. Groete

  • Anna-Marie Venter

    Waneer gaan ons Naaimasjien in Witbank sien, stuur vir ons die kontak nommer van die agent

  • Willie Kraukamp Voorsitter fondse kom. Ned Herv Kerk Klerksdorp gemeente

    Wil graag die kontak nommer bekom van die agent wat met Naaimasjien
    te doen het.
    Wil so n vertoning in Klerksdorp se ouditorium reel.
    Groete
    Willie Kraukamp
    2010/03/05

  • Theresa van den berg

    Kan jy asb. vir my ook die kontakdetails vir bespreking/optrede vir Die Naaimasjien e-pos asb.
    Dankie
    Theresa

  • Hein Hesse

    Sal graag wil weet waar Die Naaimasjien opgevoer word na 3 Oct (na Aardklop 2010)asseblief.
    Kontaknommer van agent asseblief.
    Dankie
    Hein

  • Elann Oosthuizen

    Ek wil graag kontank maak met SANDRA se agent.

    dankie

    Elann

  • Jurina Aucamp

    Die Boer – ongelukkig is al die kaartjies vir haar vertonings by die Boer in Durbanville uitverkoop. Gaan sy dalk nog vertonings in die Wes-Kaap hou? (Behalwe die een in George)
    Baie dankie

  • Linda Robinson

    Ek wil graag kontank maak met SANDRA se agent

  • sarien

    dagse, ek wil weet waar sandra gaan optree in mei en junie in klerksdorp of potch omgewing en waar ek kaartjies in die hande kan kry. Hoop iemand kan help. Dankie

  • Corrie Botha van Rustenburg

    Genade dit het gevoel of ek my eie storie lees!!!!!!!!!!! SARIE AGUSTUS 2012………Ek’s geen slagoffer van Sandra……..Ek het ook 7j terug my liefde gevind net om later te hoor hy was nog getroud en almal het my beskuldig van n affair. Hys geskei en ons het die wonderlikste tyd gehad net om Feb 2j gelede uit te vind hy het n affair in Prt waar hy werk. Ons is uitmekaar en sy het hom gejaag na sy die waarheid uitvind, maar ek sukkel om aan te gaan met my lewe ek’s 50 het saam hom baie verloor nou is ek sonder geld en werk sukkel op my oudag om werk te kry ek was en is so lief vir hom gewees…………..Dit was die wonderlikste tyd van my lewe eks so verward dat ek nie kon sien agter sy sjarme nie. Die beste is as jy hom sien sal jy dit nooit glo nie en my baas by die werk was sy seun………Ek het bedank.