Dit laat jou dink

Sang by Kerslig

  • Durbanse Botaniese Tuin: 13 Desember om 18:00. Bring jou piekniekmandjie en stoele saam. Plus ’n geskenk vir ’n minder bevoorregte kind. Kaartjies: www.ticketbreak.co.za Navrae: 031 309 1170.
  • In Kaapstad is dit van 15 – 18 Desember elke aand by die Kirstenbosch Botaniese Tuin. Hekke open om 17:00 en die Kerssang begin om 20:00. Bring jou eie piekniekmandjie. Navrae: 021 799 8783.