sarie.com-gebruiker se raad aan Joost en Amor
"Ek grond my antwoord op eie ervaring...
Ek moes die dag toe ek gebieg het, uitgestap het. Antjie Krog sê vergifnis is nie 'n menslike eienskap nie - sy is reg! As Joost bly gaan hy tot die verneuker en swak pa gedegenereer word. Die man wat ander vrouens bo sy eie Amor en kinders gekies het. Sy huwelik is waarskynlik tot disfuksionaliteit gedoem en hy moet vrede maak dat hy dit gedoen het. Dan moet hy hom vergewe, vir Amor opreg verskoning vra - selfs voete was en dit is nie 'n grap nie - en uitklim. Die beste waarop beide kan hoop, is dat hulle hul kinders met respek vir mekaar grootmaak. Daar is lewe na 'n egskeiding en soos met alles bring tyd heling." - sarie.com-gebruiker, Fyngemaal
Verwante artikels
-
Amor se onderhoud ná Joost se boek
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 7
"Hoe lyk my toekoms? Ek weet nie, maar ek gaan my kop oplig," sê Amor
-
Joost en Amor se huwelik: Het dit ooit 'n kans gehad?
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 32
Marguerite van Wyk het met 'n paar kenners gepraat om te hoor of hulle hoegenaamd gedink het die huwelik het 'n kans nadat Joost aanvanklik die hele affêre ontken het. Hy het naderhand wel skuld beken.
















Kommentaar