Dit laat jou dink

sarie.com-gebruiker se raad aan Joost en Amor

“Ek grond my antwoord op eie ervaring

Ek moes die dag toe ek gebieg het, uitgestap het. Antjie Krog sê vergifnis is nie ‘n menslike eienskap nie – sy is reg! As Joost bly gaan hy tot die verneuker en swak pa gedegenereer word. Die man wat ander vrouens bo sy eie Amor en kinders gekies het. Sy huwelik is waarskynlik tot disfuksionaliteit gedoem en hy moet vrede maak dat hy dit gedoen het. Dan moet hy hom vergewe, vir Amor opreg verskoning vra – selfs voete was en dit is nie ‘n grap nie – en uitklim. Die beste waarop beide kan hoop, is dat hulle hul kinders met respek vir mekaar grootmaak. Daar is lewe na ‘n egskeiding en soos met alles bring tyd heling.” – sarie.com-gebruiker, Fyngemaal

  • fYEvNG qpovoqpuwjio, [url=http://rywvwmbaxyfk.com/]rywvwmbaxyfk[/url], [link=http://rxufazjpqpnt.com/]rxufazjpqpnt[/link], http://tkpaoukorcrv.com/

  • Ernest

    Heel mooi en dat zou ik best wel van dichtbij weliln zien. Alleen je laatste opmerking snap ik niet zo; het is toch niet dat de fabriek de spinklieren kapot heeft gemaakt of iets dergelijks? De spinnen zullen dus gewoon weer een web spinnen. Sowieso spinnen de meeste spinnen toch iedere dag hun web weer opnieuw.