Dit laat jou dink

sarie.com-gebruiker verruil loopbaan vir ‘n ‘blind date’

“Dit is nou twaalf jaar later. Ek het nie een van die dinge geword waaroor ek destyds gedroom het nie. Ek het nie een van my tienjaar-doelwitte bereik nie. Ek is ‘n huisvrou met drie kleuters wat al my aandag verg. Wat het dan skeefgeloop? Niks. Dis liewer ‘n kwessie van wat reggeloop het.” – Trots getroud, Wellington.

Lees haar brief