sr08moodsgreen01rz
Dit laat jou dink

SARIE-forumgebruiker oor affairs

“Vir soveel mans wat affairs aanknoop, moet daar tog net soveel vroue wees, nie waar nie? Die meeste inligting en artikels wat ek egter daaroor raakloop, is altyd die verhaal van die man wat rondloop en die arme vrou wat die slagoffer daarvan is.” - SARIE-forumgebruiker