Dit laat jou dink

Sarie Marais, 21 Augustus 1957

“Niks maak so oud soos die ywer om jonk te wil lyk nie.” – Sarie Marais, 21 Augustus 1957

* In die Julie-uitgawe (vanaf 8 Junie te koop) vertel Jody Williams, Tammy-Anne Fortuin, Anri van der Linde (Rina Hugo se dogter), Suzette van der Merwe, Sonja Herholdt en Sandra Prinsloo oor dít wat lekker is van hul onderskeie ouderdomme.

* Daar is nog gedagtes te kry op ons splinternuwe agtergronde vir jou rekenaarskerm. Inspirasie élke dag!