Shaleen Surtie-Richards oor Egoli
"Saam met die hartseer van die laaste tonele was daar ook 50% vreugde, want jy het weer jou lewe teruggehad. Ek het ongoddelik lief geword vir almal daar. Ek het by Egoli geleer aanhouer wen. My ma het gesê as ek woorde so vinnig kan leer, kon ek netsowel 'n dokter geword het. Alles van Egoli spreek van gehalte. Daar is dan selfs mense in Namibië wat hul kinders 'Egoli' gedóóp het!" - Shaleen Surtie-Richards, geliefde aktrise wat vir 18 jaar in die gewilde sepie Egoli gespeel het.
Verwante artikels
-
Des van Egoli speel model vir internasionale modehuis. Hier's die TV-advertensie.
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 11
Chanelle de Jager, voorheen Des du Pondt in Egoli, is deesdae model vir modehuise soos René Taylor van Miladys en Triumph-onderklere.
-
Eckard Rabe (Egoli se Chris Edwards) speel nou in 7de Laan
SARIE - Februarie 2010
Eckard Rabe was toe wraggies die eerste een van die ou Egoli-spelers wat deur 7de Laan opgeraap is.
-
Fanie Cronjé gaan kyk die Egoli-fliek: "Dit is nie 'n episode van Egoli nie, so kry jou kop reg"
SARIE - Junie 2010
Dit was Sondagaand die premiere van Franz Marx se film, Egoli: Afrikaners is Plesierig.
-
Jill Middlekop (Jansie in Egoli) se Kersfeesgeur
SARIE - Desember 2009
-
Shaleen Surtie-Richards oor spiritualiteit: "Ek's nou nie die Engel Gabriël se bloedsustertjie nie..."
SARIE Julie 2010
-
Shaleen Surtie-Richards se foto's
SARIE - September 2009 | Kommentaar: 7
-
Shaleen Surtie-Richards se lewenslesse en gunstelinge
Shaleen Surtie-Richards het vir Marguerite van Wyk vertel wat haar tien belangrikste lewenslesse is...
-
Shaleen Surtie-Richards, nog 'n wenner
Shaleen Surtie-Richards het Saterdagaand met die louere as beste aktrise in 'n eenpersoon-vertoning weggestap. Die geleentheid was die 44ste jaarlikse Fleur du Cap-Teatertoekennings in Kaapstad. Sy't gehore landwyd - en die beoordelaars - uitgeboul met...
-
Shaleen Surtie-Richards: Dié keer is sy nie 'n ou tannie nie
SARIE - Januarie 2011
"Ek is só opgewonde om weer op 'n sepie-stel te werk!" vertel die gesoute aktrise Shaleen Surtie-Richards, wat vroeg in Februarie 2011 begin skiet vir die kykNET-sepie Villa Rosa.
















Kommentaar