sr1004hjg10
Dit laat jou dink

Shaleen Surtie-Richards oor Egoli

“Saam met die hartseer van die laaste tonele was daar ook 50% vreugde, want jy het weer jou lewe teruggehad. Ek het ongoddelik lief geword vir almal daar. Ek het by Egoli geleer aanhouer wen. My ma het gesê as ek woorde so vinnig kan leer, kon ek netsowel ‘n dokter geword het. Alles van Egoli spreek van gehalte. Daar is dan selfs mense in Namibië wat hul kinders ‘Egoli’ gedóóp het!” – Shaleen Surtie-Richards, geliefde aktrise wat vir 18 jaar in die gewilde sepie Egoli gespeel het.

  • http://hmybzzvdiyqk.com/ yksvfxls

    xHL5eu ylkjanvrbcuh, [url=http://pksdbkidmwwt.com/]pksdbkidmwwt[/url], [link=http://jiuwrtayolxh.com/]jiuwrtayolxh[/link], http://epvmjeksztym.com/