Shaleen Surtie-Richards oor spiritualiteit: "Ek's nou nie die Engel Gabriël se bloedsustertjie nie..."
"Ek's nou nie die Engel Gabriël se bloedsustertjie nie en kleintyd was dit 'n stryd om my in die Sondagskoolklas te kry, maar vandag neem ek geen besluit sonder dat ek die Here in die saak ken nie. Ek praat met Hom soos ek nou met jou praat. My ma is die groot gelowige een. Dis deur haar geloof en gebed dat ek hier is. In my ouerhuis het ek net liefde geken, my beker loop oor. Daarom is ek so 'n mense-mens.
"Waar ek 20 jaar gelede wou verwurg, vergewe en bid ek vandag. En jy moet die waarheid liefhê. Die Here verskyn aan jou in hondjies, voëltjies, en bergies, 'n mens weet nooit. Jy kan een mens help, en jy help 'n nasie." - Shaleen Surtie-Richards oor spiritualiteit
Verwante artikels
-
"My suster is (steeds) die witbroodjie"
SARIE Augustus 2010
-
Die Flooze oor spiritualiteit
SARIE - Januarie 2011
-
Dís spiritualiteit . . .
SARIE Januarie 2010
-
Shaleen Surtie-Richards oor Egoli
SARIE - April 2010
-
Shaleen Surtie-Richards oor vroueregte: "Ek's nie 'n women's libber wat my bra sal brand nie"
SARIE Augustus 2010
9 Augustus is Nasionale Vrouedag en Shaleen Surtie-Richards gesels oor vroueregte, seks en of sy 'n man in haar lewe mis...
-
Shaleen Surtie-Richards se foto's
SARIE - September 2009 | Kommentaar: 7
-
Shaleen Surtie-Richards se lewenslesse en gunstelinge
Shaleen Surtie-Richards het vir Marguerite van Wyk vertel wat haar tien belangrikste lewenslesse is...
-
Shaleen, hoe't jy gevoel toe ...
SARIE - April 2010
...jy vir oulaas die deur van Nenna se woonstel agter jou toetrek?
-
Tobie Cronjé oor spiritualiteit
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 1
















Kommentaar