Simon Rademan - Die rolprent wat my inspireer
Foto’s: verskaf Galery
Dié Pretoriase Mode-Ontwerper sê:
“Wanneer die rolprent Moulin Rouge! iewers te sien is, bly ek vasgenael voor die intrige, opwinding, humor, drama, musiek . . . Dis ’n ware mood changer. Die liedjie ‘Love is a Many- Splendored Thing’, wat daarin gesing word, leer my opnuut van die gawe wat liefde in ons lewens bring en dat elke sekonde kosbaar is en benut moet word.”
Verwante artikels
-
Foto's: Agter die skerms saam met ontwerper Simon Rademan
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 1
-
Simon Rademan se Beste en Swakste geklee vir 2010
SARIE - Januarie 2011
Simon Rademan maak sy lysie van al ons mooi mense - wie die beste en wie die swakste in 2010 aangetrek het!
-
Simon Rademan vier 21 jaar in die modebedryf
SARIE Maart 2010
Simon Rademan vier vanjaar sy 21 ste jaar in die modebedryf met 'n reeks genaamd Papillion 2010.
















Kommentaar