Snotkop (Francois Henning) oor sy ma
"My het het nie met my baklei of gesê ek's nutteloos nie. Sy wou by die kern van die probleem uitkom. Sy't my gevra of ek wou tyd afvat om my kop skoon te kry. Daardie jaar het ek en sy 'n paar roadtrips gedoen. Een van die grootste lesse wat ek by haar geleer het, is dat my mening geld en dit meer spesiaal is om my individualiteit te vier as om deel te wees van 'n trop skape." - Snotkop (Francois Henning) oor sy ma in die Mei-uitgawe van SARIE.
Nog ma's gesels in ons Mei-uitgawe! Vanaf 12 April te kry.
Verwante artikels
-
Marita van der Vyver se brief aan haar seun
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 1
-
Nataniël oor sy ma
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 2
-
Snotkop oor sy ma: "Sy't my help opstaan"
SARIE - Mei 2010
Francois Henning, ook bekend as die sanger Snotkop, is aan die einde van sy gr. 9-jaar uit die skool geskors. Sy ma, Esther, het hom toe op 'n road trip gevat en sy lewe in 'n ander rigting gestuur sodat hy sy drome kon najaag.
















Kommentaar