Só spaar Toast Coetzer geld
"Ek het lankal begin om my eie hare te sny, daar's in elk geval nie veel oor nie! Ek koop nie cologne nie, skrop myself net elke dag behoorlik. Ek 'doen' geen sterker 'dwelms' as koffie nie en maak my eie pleks van om 'n regular by koffiewinkels te wees. Ek koop selde duur klere en lewe in T-hemde. Ek probeer my spaarrekening gesond hou en belê in my gesondheid en werktoerusting, soos 'n kamera en skootrekenaar. Ek wens ek kon eiendom of beeste bekostig. Beeste het glo die beste returns," sê Toast Coetzer, joernalis, fotograaf, rocker en skrywer. Sy debuutroman, Naweek, het onlangs by Tafelberg verskyn en hy is Media24 se Joernalis van die Jaar 2009.
Verwante artikels
-
Dit het die resessie ons geleer
SARIE - Mei 2010
-
Jou geld: Beplan vir jou kind se universiteitsopleiding
SARIE - Junie 2010
Só lyk die feite!
-
Sol Kerzner oor kinders, geld en geluk
SARIE - September 2009
-
Wat is jou geldpersoonlikheid?
SARIE - April 2009
Dink jy en jou maat dieselfde oor geld of stry julle daaroor? Leer om saam te werk vir groter finansiële sukses.
















Kommentaar
Andra het gesê:
Onthou wat het met "Scrooge" gebeur, jy kan jou geld nie saam met jou neem nie.
3de Nov. 2009, 15:15