Só voel julle oor internet-dating
Sal jy ooit op 'n date gaan met iemand wat jy op die internet ontmoet het?
"Verseker, ons ken mekaar al 4jr en dis wonderlik." - Leonie Du Toit Willett
"Nee!! Gaan eerder uit en ontmoet mense so, eerder as wat jy in jou huis sit en random karakters leer ken." - Nanette Kritzinger
Verwante artikels
-
Ek kies my ‘blind date’ bo beroep
Ek was ook eens een van die vroue wat my enkellopende status geniet en verdedig het. Ek het selfs verkondig hoe ek “nooit sal trou” nie. (“Tevrede op my eentjie” – SARIE, Augustus 2009)
-
sarie.com-gebruiker verruil loopbaan vir 'n 'blind date'
SARIE - Oktober 2009
















Kommentaar
Vanessa Saunders het gesê:
Ja ek sal en ek het... Ons trou Oktober en ons seuntjie is nou 1 jaar oud. Ons is 'n baie gelukkige ou gesinnetjie!
28ste Mei. 2010, 13:28