Dit laat jou dink

Sokker ís groter as rugby

En ja, dis waar: Sokker ís groter as rugby!

Die Wêreldbekersokkertoernooi is elke vier jaar een van dié grootste sportgebeurtenisse. Vanjaar gaan 32 miljard mense wêreldwyd in stadions en op TV daarna kyk, teenoor die 2007-Wêreldbeker-rugbytoernooi se gehoor van 4,2 miljard mense. Tog is baie Suid-Afrikaners onkundig oor “the beautiful game”.