Sol Kerzner oor kinders, geld en geluk
Wat's jou definisie van geluk?
"Niks is perfek nie. Soos 'n mens ouer raak, leer jy dinge aanvaar. Dis belangrik om te leer hoe om betréklik gelukkig te wees. Wees so gelukkig soos jou omstandighede jou toelaat..."
Wat maak van 'n man 'n goeie pa?
"Jy moet liefde kan gee. Ek het altyd geweet ek is nommer een in my ouers se lewe. Hulle kon my nie veel aardse dinge gee nie, maar hul liefde het my serlfvertroue gegee. Jou kinders moet kan staatmaak op jou raad..."
Watter verskil het geld in jou lewe gemaak?
"Dit het my gehelp om my kinders lekker dinge in die lewe te laat ervaar. Om daardie rede moedig ek hulle ook aan om ambisieus te wees. Maar een ding is seker: Geld waarborg beslís nie geluk nie."
Verwante artikels
-
Dit het die resessie ons geleer
SARIE - Mei 2010
-
Sangeres Alta Joubert se woema-geheime
SARIE Julie 2010
Folkrock-sangeres Alta Joubert (33) was reg vir “’n bietjie afskaal” toe sy swanger raak – maar toe gebeur die teenoorgestelde.
-
Só spaar Toast Coetzer geld
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 1
-
Sol Kerzner: die een en die enigste
SARIE - September 2009 | Kommentaar: 2
Op 73 is die Sonkoning se strale nog warm, maar beslis minder fel as vroeër. Nie dat dit vir Sol Kerzner gekeer het om nóg `n spoghotel te open nie.
















Kommentaar