Soli Philander kyk na binne

Deur Charis Labuschagne, SARIE - Desember 2009

Soli Philander kyk na binne Foto’s: Rodger February Galery

"Van kindsbeen af het my ouma gemaan: Die wiel draai. Hoe ouer ek word, hoe meer maak dit sin. Nou is jy onder, dan is jy bo. Die paadjies loop op en af.

"My ouma het ook geglo as jy nie oor iets kan lag nie, sal dit altyd 'n houvas op jou hê. Ek praat hier oor die 'skakerings' van lag – van 'n glimlag wat binnetoe lag tot 'n skater wat almal betrek. Ek glo jou hart gaan oop wanneer jy lag, en die beste toestand vir jou hart is 'oop'" Soli Philander, komediant, radiopersoonlikheid en TV-aanbieder.

Lees die volledige onderhoud met Soli in die Desember-uitgawe van SARIE, nou te koop.

Verwante artikels

Kommentaar

Web Development by FormFunction