Steve Hofmeyr

''Ek smeek al 13 maande. Dit was vergeefs. Sy wil nie eens praat nie." - Steve Hofmeyr oor sy pogings om sy vervreemde vrou, Natasha Sutherland, terug te wen. Lees ook die eksklusiewe onderhoud met Steve se ma, Carien Hofmeyr, in die Maart-uitgawe van...

''Ek smeek al 13 maande. Dit was vergeefs. Sy wil nie eens praat nie." - Steve Hofmeyr oor sy pogings om sy vervreemde vrou, Natasha Sutherland, terug te wen.

Lees ook die eksklusiewe onderhoud met Steve se ma, Carien Hofmeyr, in die Maart-uitgawe van SARIE (nóú te koop). Of klik hier vir 'n uittreksel:

Verwante artikels

  • 'Ek ken Steve nie só nie'

    'Ek ken Steve nie só nie'

    SARIE - Maart 2009 | Kommentaar: 11

    Steve Hofmeyr se stryd is ook sy ma, Carien, se stryd. As ’n media-herrie om sy kop losbars, is dit sy wat vir dae nie Pick n Pay toe wil gaan nie of te bang is om Huisgenoot te koop. Maar sy weet Steve doen wat hy wil, niemand skryf hom voor nie

Web Development by FormFunction