Dit laat jou dink

Steve Hofmeyr stres en gesondheid

Steve sê in SARIE September 2008:
As dit nie die ernstige infeksie was nie, sou dit sweerlik ‘n hartaanval of beroerte gewees het, glo hy. Iets moes noodwendig in sy lyf ingee ná al die dinge wat tegelyk in sy lewe gebeur het.

*Joost van der Westhuizen, oud-Springbokkaptein, het Saterdagaand by sy huis in Dainfern inmekaarsak, ná wat vermoedelik ‘n hartaanval of beroerte was. Van der Westhuizen is in ‘n “baie ernstig, maar stabiele toestand”. (Bron: Die Burger)

  • Rina Hough

    Baie hartseer oor Steve se rondlopery…Snaaks,maak nie saak hoe siek n man is nie,hy is altyd reg vir intieme aandag…al is dit nie van sy vrou nie!My man gee Natatia die skuld,want arme Steve het nie by die huis gekry waarna hy gesoek het nie…al het hy n ernstige infeksie gehad,is hy steeds nie te siek om rond te loop nie!Ag nee,Steve,ek is mal oor jou musiek,maar nie meer oor jou nie!

  • hester

    Steve, maak nie saak wat die mense se, of dink nie, jy is ‘n stunning persoon. Jy het durf en voeg die daad by die woord, maar man ek hou baie van jou as persoon. Ek weet met alles wat gebeur het in jou lewe, sal jy nie gaan le nie, maar vorentoe gaan, en sukses maak van alles wat jy doen.
    Sterkte vir die toekoms