Steve oor Bakkies en daai kopstamp
"DIS RUGBY, nie ysskaats nie. Rugby is rofstoei vir balbesit. Die spelplan is VREES afdwing. Wat sonder Bakkies moeilik is. Soos ons gesien het." - Só het Steve pas op sy Twitter-blad getwiet.
Lees ook: Bakkies se ma sê: ‘Ek’s trots op jou; die Here sal jou oplig’ op Beeld se webtuiste.
Verwante artikels
-
Eksklusiewe uittreksel uit Steve Hofmeyr se nuwe boek: Vier briewe vir Jan Ellis
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 5
Steve Hofmeyr se nuwe boek Vier Briewe vir Jan Ellis het pas verskyn. Lees 'n eksklusiewe uittreksel op sarie.com
-
SHOUT SA - Danny K, Steve, Kurt, Karen Zoid en ander sing teen geweld
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 2
Ná die sinnelose dood van Lucky Dube het die SA musikante Danny K en Kabelo besluit tot hiertoe en nie verder nie en die SHOUT-projek begin. Talle bekende SA musikante is genader om die Tears for Fears-treffer Shout van die 80's op te neem.
-
Steve en sy seun Armand saam in konsert + kom kuier agter nuwe musiekVIDEO-skerms
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 4
Steve se nuutste CD, Duisend en een, het reeds platinumstatus bereik. Armand, wie se debuutalbum, Foto's en briewe, pas verskyn het, gaan die voorprogram vir Steve se vertoning lewer.
-
Steve Hofmeyr blog oor Liefling die movie
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 1
Steve Hofmeyr het onlangs op sy blog oor Liefling, die movie geskryf:
-
Steve Hofmeyr en sy seun maak geskiedenis
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 6
Nuus24 berig dat in Junie 2010, vir die eerste keer in die bestaan van die amptelike weeklikse lys van top-20-CD-verkopers in die land, is ’n pa en sy seun saam op die lys met verskillende CD’s.
-
Steve Hofmeyr oor Nádine
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 1
"Ek het die liedjie 'Kaapse draai' vir Nádine gegee om te sing," vertel Steve.
-
Steve Hofmeyr: Die ooreenkoms tussen sangers en slotte
















Kommentaar
Shirley Chambers het gesê:
Iemand in die Bok span moes dit darem die moeite werd gemaak het om na te kyk en oor te praat. En ek is bly dis jy Bakkies. Ek praat dit nie goed nie maar dit is rugby. En onthou almal as ons mense judge het jy geen tyd om lief te he nie. Ek is seker daar is baie meer ernstige dinge wat die media op kan konsentreer. En onthou Bakkies Succes is not judged by the goals a soccer player scores or tries a rugby player scores or the mistakes a sportman does, but by the spirit to play on. AND REMEMBER GUYS IT TAKES ALL SORTS OF PEOPLE TO MAKE THE WORLD PERFECT. Kom ons kyk na wie Bakkies rerig is en onthou ons was nie in sy skoene nie miskien was dit 'n verdiende kop stamp.....? Hoekom? Hoekom nie? Miskien weer? Miskien nooit? Maar wat is rugby op die stadium sonder onse ou Bakkies?
16de Aug. 2010, 15:33