• Shirley Chambers

    Iemand in die Bok span moes dit darem die moeite werd gemaak het om na te kyk en oor te praat. En ek is bly dis jy Bakkies. Ek praat dit nie goed nie maar dit is rugby. En onthou almal as ons mense judge het jy geen tyd om lief te he nie. Ek is seker daar is baie meer ernstige dinge wat die media op kan konsentreer. En onthou Bakkies Succes is not judged by the goals a soccer player scores or tries a rugby player scores or the mistakes a sportman does, but by the spirit to play on. AND REMEMBER GUYS IT TAKES ALL SORTS OF PEOPLE TO MAKE THE WORLD PERFECT. Kom ons kyk na wie Bakkies rerig is en onthou ons was nie in sy skoene nie miskien was dit ‘n verdiende kop stamp…..? Hoekom? Hoekom nie? Miskien weer? Miskien nooit?
    Maar wat is rugby op die stadium sonder onse ou Bakkies?

  • http://zxgmzgmwcxin.com/ qiwqopy

    hmRxyg uiwkjskccbkg, [url=http://ebrtewtlrnch.com/]ebrtewtlrnch[/url], [link=http://zuaxxkwjzavf.com/]zuaxxkwjzavf[/link], http://vazkfytywaty.com/