Steve: "Somers is mooier, winters kouer, reën harder"
Foto’s: Phyllis Green Galery
"Ek het nie meer 'n vrees vir die dood nie, maar ek het 'n fanatiese neurose om dinge dié kant reg te maak vir my kinders. Maar ek nie in vrees lewe nie - ek ervaar elke klein detail van die lewe intenser. Somers is mooier, winters kouer en die reën is harder."- Steve Hofmeyr vertel in die nuwe SARIE (Mei-uitgawe) hoe hy homself heel skryf. Ná die onstuimigheid van sy persoonlike lewe, is hy terug met 25 nuwe liedjies en 'n nuwe boek. Daar is ook 'n roerende uittreksel uit sy nuwe boek Vier briewe vir Jan Ellis in die Mei-SARIE.
WEN een van Steve se boeke of CD's
5 Gelukkige SARIE-lesers kan elk 'n eksemplaar van Vier briewe vir Jan Ellis (Zebra Press, R120) wen. SMS ELLIS (geen leestekens) gevolg deur jou naam, van, e-pos- en posadres na die nommer 34687. ('n Tarief van R2 per SMS geld)
Nóg 5 gelukkige lesers kan elk Steve se nuwe CD, Duisend en een, wen. SMS STEVE (geen leestekens) gevolg deur jou naam, van, e-pos- en posadres na die nommer 34687. ('n Tarief van R2 per SMS geld)
SLUITINGSDATUM: 28 Mei 2010.
Wenners sal teen 11 Junie in kennis gestel word en daarna 'n brief ter bevestiging ontvang.
Verwante artikels
-
Eksklusiewe uittreksel uit Steve Hofmeyr se nuwe boek: Vier briewe vir Jan Ellis
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 5
Steve Hofmeyr se nuwe boek Vier Briewe vir Jan Ellis het pas verskyn. Lees 'n eksklusiewe uittreksel op sarie.com
-
Gaan jy deur 'n wintertyd in jou lewe?
SARIE Julie 2010
-
Mei-maand se wenbrief - "Dans in die reën"
SARIE - Mei 2010
-
Roer! - Steve Hofmeyr se varkfilet
SARIE - Julie 2009
In plaas van die gewone beesfilet maak Steve 'n lekker varkfilet wat jy voorsit met kapokaartappels en 'n pepersous
-
Steve en sy seun Armand saam in konsert + kom kuier agter nuwe musiekVIDEO-skerms
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 4
Steve se nuutste CD, Duisend en een, het reeds platinumstatus bereik. Armand, wie se debuutalbum, Foto's en briewe, pas verskyn het, gaan die voorprogram vir Steve se vertoning lewer.
-
Steve Hofmeyr
SARIE - April 2010
-
Steve Hofmeyr sien 'n gewapende rooftog - hy praat met sarie.com
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 13
Dít het Steve Sondag 28 Maart 2010 op Twitter gesê.
-
Steve Hofmeyr: Die ooreenkoms tussen sangers en slotte
-
Steve-fans sê hul sê
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 13
-
VIDEO: Steve se nuutste musiekvideo
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 1
Steve Hofmeyr het pas sy nuutste musiekvideo, FM Stereo, eksklusief op sy Facebook-blad bekendgestel. Liezel van der Westhuizen van Idols-faam speel ook in die video.
-
Wat sê die sielkundige oor Steve-fans
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 20
Op sy blog praat Steve Hofmeyr op die man af – oor sy sekskapades en sy gewese minnaresse. Is hy arrogant of verdedig hy homself net teen kritiek en die media?


















Kommentaar
Isabel Barnard het gesê:
Sal graag wil lees
22ste Apr. 2010, 13:16Maureen Scott het gesê:
Die winter le voor, sal dit definitief aanskaf - klink na lekker,lekker leesstof
16de Apr. 2010, 13:24