Dit laat jou dink

Stof uit Afrika

Water and dust (R585), fotograaf Caroline Gibello se eerste koffietafelboek, het ons asem weggeslaan met foto’s van die kontinent en daar diere. Veral dié van ons grootse, maar weerlose olifante. Die boek se 100% herwinbare papier het ons harte nog warmer laat klop.

Beskikbaar by www.galleriagibello.com of skakel 0214250439.