Dit laat jou dink

Strikdas-konsert

Die Black Tie Ensemble hou vanjaar twee Kerskonserte: op 2 Desember om 20:00 by die Linder ouditorium in Johannesburg, en op 5 Desember om 15:00 by Unisa se ZK Matthews-saal in Pretoria.

Ten bate van kinderwelsyn en elke gas bring ’n kindergeskenk (tussen R50 en R100, moenie toedraai nie!)

Die program sluit tradisionele Kersliedere in.

[box:full:grey:both]

Kaartjies by Computicket. Navrae: 012 322 7944.

[/box]