01oranje_daisy
Dit laat jou dink

Styg uit!

Dié groot geeste se paaie was nie altyd rooskleurig nie: Donald trump was bankrot, Bill gates het sy Harvardstudies gestaak en Einstein het as kind swak gevaar op skool. Moenie jou standaarde verlaag of jou mislukkings aanvaar nie. Sien eerder die waarde van die knikke op jou pad raak. Leer daaruit en beweeg aan na groter dinge.

Bron: Alan Hosking van HR Future Magazine