Suksesvolle stiefma - 'n boek met raad
Moeg om as die nare stiefma gebrandmerk te word? In How to be a Happy Stepmum vertel dr. Lisa Doodson - self 'n stiefma - hoe om die stief uit stiefma te haal.
Daar's baie gevallestudies en raad vir talle uitdagings: van jou verhouding met jou man en sy kinders tot hoe om sake met sy eks vlot te laat verloop, praktiese kwessies soos vakansies en hoe om al die nuwe gesinslede by mekaar te laat inskakel. (RandomHouse Struik, R185)
Verwante artikels
-
Egskeiding en kinders: Maak die seer makliker (Deel 1)
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 1
Egskeiding kan kinders se wêreld laat verkrummel – tensy julle as ouers dit reg hanteer. Maak jou huis steeds ’n plek waar hulle veilig en gekoester voel
-
Jou geld: Beplan vir jou kind se universiteitsopleiding
SARIE - Junie 2010
-
Kinders en egskeiding: Maak die seer makliker
SARIE - Junie 2010
-
My aanneemkind: "'n Geskenk uit die hemel"
SARIE Julie 2010
Hennie en Doré hoor dikwels hoe gelukkig hul seuntjie is om hulle as aanneemouers te hê. Maar hùlle is die dankbares. Die kleinman was immers bedoel om deel van hul driemanskap te wees.
-
My kind het depressie - 'n ma vertel
SARIE Maart 2010
-
Sarie.com-blogger, Tanya O'Connor: Wat ek my kind gaan leer
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 14
"Ek wonder oor ma wees? Ek wonder hoe 'n ma ek gaan wees?"
-
Top-5 besighou-boeke vir kinders
SARIE September 2010
“Ma wat kan ek doen? Ek is verveeld.” As jy moeg is om hierdie rympie uit jou kind se mond te hoor, dan het ek dié week vir jou die antwoord.
-
Wil jou kind oorsee gaan werk? Hier's raad
SARIE Augustus 2010
















Kommentaar