Dit laat jou dink

Suzaan Steyn

“Hoe eenvoudiger iets is, hoe gelukkiger maak dit my. Toast en eiers. Om deur die Vrystaat of Karoo te ry. Om in my eie klein wêreldjie weg te raak.” – Suzaan Steyn, RSG-omroeper in SARIE, Augustus 2007 en gewese TV-nuusleser.

Goedvoel-gedagtes soos hierdie is te kry op ons splinternuwe agtergronde vir jou rekenaarskerm. Jou inspirasie élke dag!

  • eJQrur xjhludsswanm, [url=http://ehfnzbigknlg.com/]ehfnzbigknlg[/url], [link=http://xouhyaalhjls.com/]xouhyaalhjls[/link], http://jqjksoqmwgkm.com/

  • Dolla Coetzee

    Suzaan het n geskryf in Sarie Mei 2012. van haar tyd in Nederland, Sy het terug gekom, Ja dit kan ek glo, daar is sy nie op die hande gedra en bekend gewees nie, als is nie gedoen vir haar nie, daar was sy net nog n persoon, dit is hoekom sy nou terug is, want hulle se mos SA is melk en heuning, Ek sal graag wil sien wat word van ons bekendes as hulle hier ook so behandel word soos in Nederland, almal die selfde, dan sal jy sien wat gebeur! kom terug aarde toe, dit is al wat ek kan se,sy was nou nie juis gemis hier nie, maar nou ja, sy is mos n bekende,

  • Aanhanger

    Dolla, dit is duidelik jy ken nie vir Suzaan nie, sou jy haar geken het of probeer uitvind het sou jy nie die soort kommentaar lewer nie. Nie alle mense dink SA is sleg en soek heil oorsee nie, Suzaan is baie patrioties oor SA, sy het ander omstandighede wat haar Nederland toe laat gaan het. Ons is baie bly sy is terug,