Tallie se groot lewensles
“Ek is rustig en tevrede. Waar ek ’n beheervraat was, leef ek nou in die oomblik.” Materialisme is nie meer belangrik nie, sy voel eerder ryk in haarself.
“Die helderheid en insig wat ek gekry het, dra ek graag met liefde aan ander oor”. - Tallie, sarie.com blogger
Tallie, sarie.com se gewildste blogger, het ons op haar mallemeule-rit geneem nadat haar man sy werk verloor het. Dag vir dag het sy onder 'n skuilnaam dagboek gehou. En nou onthul SARIE haar in die nuwe April-uitgawe, vanaf Maandag 8 Maart te koop. Moet dit nie misloop nie!
Verwante artikels
-
"My man het sy werk verloor" - Deel 5
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 1
Deel 5 van Tallie se dagboek ná haar man sy werk verloor het.
-
"My man het sy werk verloor" - Deel 6
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 2
Tallie deel haar dagboek.
-
"Toe my man sy werk verloor" - Deel 1
SARIE - Junie 2009
Deel 1 van Tallie se aangrypende dagboek.
-
"Toe my man sy werk verloor" - Deel 2
SARIE - Julie 2009
Tallie deel haar dagboek.
-
"Toe my man sy werk verloor" - Deel 4
SARIE - September 2009 | Kommentaar: 20
Deel 4 van Tallie se dagboek ná haar man sy werk verloor het.
-
Dít het die resessie vir Tallie geleer
SARIE - Mei 2010
-
Hoekom is Tallie so stil?
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 9
Vir dié van julle wat wonder hoekom Tallie so stil is...wees gerus. Daar's 'n opwindende projek op pad en sy't 'n bietjie tyd nodig om dit af te handel. Sy's binnekort weer terug op sarie.com met nóg wyshede.
-
Ontmoet die ware Tallie - sarie.com se gewildste blogger
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 29
Op sarie.com het sy aangrypend geskryf oor haar emosies nadat haar man sy werk verloor het. Nou onthul ‘Tallie’ haar identiteit en vertel hoe haar lewe verryk is.
-
SARIE-joernalis blog uit haar ‘kantoor’ in Parys
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 7
Ek is gemoisturiseer en ge- Jean Paul Gaultureer-geparfumeer. (Ek smeer nie lipstiek aan op 'n deadline nie, dit vlek my keyboard as ek hom soms byt.) Nou moet daai mannetjie vir wie ek al 'n duisend boodskappe en e-posse gelaat het my net terugbel.
-
Sarie.com-blogger Tallie se boek nou op die rak!
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 2
"Skat, ek is ge-retrench." Dis woorde wat menige vrou (en man) in dié dae vrees. Vir Carol Langenhoven het dit ’n nare werklikheid geword.
-
Toe my man sy werk verloor - Tallie deel haar dagboek
SARIE - Augustus 2009 | Kommentaar: 52
Tallie besef hulle het hul vriende nodig...
















Kommentaar